Moenie dat jaloesie en afguns jou dade vernietig nie!
Jaloesie en afguns (Hasad) word geklassifiseer as 'n siekte van die hart. Sommige geleerdes sê dit is een van die eerste sondes wat deur Shaytaan gepleeg is, Omdat hy ongehoorsaam was aan Allah SWT wanneer ...